Tinkie Maloney

Welkom-Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek droom al jare oor my matriekafskeid rok. Ek wou ń rok hê wat nie net by my persoonlikheid pas nie, maar een waarin ek soos n prinses kon voel. Toe ek vir die eerste keer my rok aanpas; al was dit nog net lap, het ek geweet DIT IS EK! Dit is die rok waaroor ek gedroom het. Dit is elegant, aantreklik en 100% ek!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media