Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My droomrok is gemaak deur tannie Elmarie Britz . Sy het elke blomblaartjie met die hand gebrand en niks was ooit te veel gevra.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou baie graag n sagte rok met ombre blomblare hê
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek was mal oor die kleure en ombre effek. My rok het perfek gepas en ek was gemaklik en het mooi gevoel.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19