Tiané Taljaard
Hoërskool Monument
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die ontwerpkeuse van my rok gaan oor UNIEKHEID...maar ook om kanse te waag...
Die ontwerp...kleur en styl sal nie as mý tipiese rok beskryf word nie.
Met hierdie ontwerp wou ek die SELFVERSEKERDHEID (Boldness) beklemtoon om kanse te waag...om uit jou gemaksone uit te kom...
Om nie net uit die boks te dink nie, maar om bo op die boks te staan...
Om te wees wat God oor jou lewe gedroom het...UNIEK en SELFVERSEKERD!
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja Hoërskool Monument
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die inspirasie vir my rok is die Bybelvers, Psalm 139:14 I will praise thee; for I am fearfully and wonderfully made: marvellous are thy works; and that my soul knoweth right well.
Die woord VREESLOOS en WONDERBAARLIK... die bewys van ons UNIEKHEID.
Elkeen van ons is UNIEK, VREESLOOS en WONDERLIK geskape...en staan op die rand van ons toekoms...die toekoms wat vir elkeen van ons as MATRIEKS wag...die toekoms mag dalk donker en onbekend wees… soos die kleur van my rok… maar waarna ons VREESLOOS kan kyk omdat ons weet dat ons toekoms in God se hande is...
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel van my rok....dat dit nie 'n rok is nie...
I was not born to fit in but to stand out.
Die gunsteling deel daarvan...om ánders te wees...
Om te wys dat jy nie net aan die wêreld se standaarde hoef te voldoen nie...dat dit ok is om te wees WIE JY IS...hoe God jou gemaak het, uniek en 'anders'.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19