Tiali de beer
Sasolburg Hoërskool
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Barbie sê“Get your sparkle on! Show this world where you belong” my rok is ń uitbeelding van my persoonlikheid ek hou van uitblink en uniek wees. Die bostuk is ń korset wat een vir een kristalle opgesit is en die romp is ingetrek voor op die regte plek om my lyf te komplimenteer Daar is ń slit wat wys hoe my skoene skitter.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Sasolburg Hoërskool
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het ligte blou gekies want dit komplimenteer my blonde hare en my vel. Die krale en kristalle laat my spesiaal voel en die ure wat my ma gesit het om my rok te maak, ons kon dit ontwerp net soos ek graag wou.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die baie kristalle op die bostuk en hoe perfek my rok gesit het. Hy was gemaklik, die romp was swaar en het mooi gehang.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-04