Theunia Erasmus

Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Van kleins af was my gunsteling blom 'n tulp gewees. Toe ek die eerste keer my rok aangetrek het, het ek vir my ma gesê ek lyk soos n tulp.
As 'n mens my vriendinne vra waaraan ek geken word, sal hulle vir jou sonder geen twyfel sê: 'n rooi lip. Hoe kon ek dan nou 'n ander kleur as rooi gekies het.

Hierdie rok is 'n uitbeelding my hart. Sag, "bold" , anders en waai saam met die wind, maar kom altyd terug na sy vorm toe.

Die ontwerper Christine Botma het my gehelp om my drome in 'n werklikheid in te omskep.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media