Thandi Stoltz
Hoërskool Jeugland
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
ń Elegante rooi rok met ń mulifunctionele korset wat kan af gehaal word en met ander uitrustings gerdra kan word.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Die kleur van my rok was geïnspireer deur ń familie tradisie wat deur my ma en my sussie toegepas was wat ek ook wou volg. Die styl van my rok wou ek gehad het dat my rok my liggaam se figuur komplimenteer en dat dit ń vloeiende effek afgee.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die feit dat my rok so gemaklik was maar steeds elegant gelyk het.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-05