Terese scheepers
Bethlehem Voortrekker



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het vir Casper gevra vir ‘n tydlose dramatiese rok in wit en swart. Hy het gevra om hom te vertrou met die ontwerp, en die resultaat is die rok wat mooier is as wat ek ooit kon droom! Die rok het verseker almal twee keer laat kyk omdat hy verskillend lyk van alle kante . Ek wil die gevoel wat ek gehad het toe ek die rok gedra het net weer oor en oor beleef, dit was soveel meer as net ‘n rok vir my.