Tenielle Williamson
Hoërskool Aliwal Noord



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
As laerskool dogter het ek reeds gedroom van hierdie aand, my sprokiesaand – ek het dié rooi halternekrokkie vir die eerste keer net op 'n prentjie gesien, maar in my hart het ek geweet … hiérdie is my spesiale rok vir my spesiale aand en van nét die prentjie af, het Wilma Pretorius van Bloemfontein, my droomrok 'n werklikheid laat word. Om die prentjie af te rond het my hare én my grimering my soos 'n regte prinses laat voel. 'n Aand wat ek nooit sal vergeet.