Telieze Coetzee

Hoërskool Nelspruit

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My vriendinne het die rok gesien en gesê: “Dis jy in rok vorm”. En dit is presies die reaksie waarvoor ek gehoop het. Ek wou hê my rok moes tydloos en klassiek wees, maar steeds ‘n uitbeelding van my persoonlikheid.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Hoërskool Nelspruit

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het inspirasie vir my rok gekry van ‘n Christian Dior ontwerp. Die oorspronklike ontwerp was ‘n broekpak, maar ek het gehou van die vroulikheid van ‘n vloerlengte romp en die sagte voue van die mesh in die top. Swart was nog altyd die enigste kleur wat ek oorweeg het en die blinkers in die materiaal komplenteer die eenvoudige styl van die rok.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling deel van my rok was my ontwerper, Christa Verwy, se idee om die rug “oop” te hê deur slegs mesh daarvoor te gebruik. Ek kan myself nie help nie, ek kan nie net een gunsteling kies nie! My ander gunsteling deel van my rok is hoe dit glinster in die lig.

Datum van matriekafskeid?

2024-07-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media