Telani van Heerden
Hoërskool Rustenburg



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het goud vir my rok se kleur gekies, want goud simboliseer:
Triomf-ek is in matriek!
Sukses-ek is gelukkig en geluk is vir my sukses.
Prestasie-wel tot nou toe lyk dinge nie te sleg nie…eind eksamen lê nog voor…
Met my glimlag en my goue glinsterende rok hoop ek om positiewe energie in die wêreld uit te straal. Moet nooit jou glimlag onderskat nie, want wat n glimlag kan bring is ondenkbaar. "You are never fully dressed without a smile."Die son se strale wat deur my rok skyn skep n gevoel van vrolikheid en lig,presies wat ek in n rok gesoek het.