Tegan Barnard
Hoërskool Durbanville



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
'n Sonneblom met 'n helder kleur wat die strale van die son absorbeer.
Ek het lank met Christopher van Lux Couture gewerk en het besluit om hom te nader om my droom rok te ontwerp.
Die rok is gemaak van "Dutchess Satin" wat vanjaar baie gewild is vir matriekafskeid. Die gekoorde kant op die korset is met die hand gesny en met die hand vasgewerk. Die korset lyfie betaan uit 12 been panele om dit soveel as moontlik struktuur te gee.
My dank gaan aan die volgende mensies wat dit vir my moontlik gemaak het.
Fotograaf: Cameron Robbins
Lux Couture: Christopher vir my pragtige sonskyn rok
Hare: Lani @ Avalon
Grimering – Talia de Jongh