Tayla Jonker

Hoërskool Menlopark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het 'n pastel geel rok met 'n tydlose snit, sagte lyne en oop rug gekies. Ek het na Roedolf D Couture van Pretoria gegaan met 'n foto en 'n idee. Hy het geluister en my droomrok ontwerp en gemaak. Die eenvoudige maar elegante rok in my gunsteling kleur het my veltoon, gelaat, figuur en optimistiese persoonlikheid gekomplimenteer. Alles was perfek.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media