Tasiya Potgieter
HARTBEESPOORT HOERSKOOL



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Prakties en gemaklik.
My droom rok het bestaan uit sagte blush en rosegold tule wat die onderkant van my rok gekomplimenteer deur n vintage pienk tule lyers. Die bokant is met blom detail wat rank na onder.
Ek het ook removable moue gehad.
Een nag se sprokie en ek was die prinses.