Tarien Stassen
Hoërskool Rob Ferreira



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My rok het ek gekombineer en uit 'n paar fotos bymekaar gesit. Ek is mal oor rooi, maar wou nie net rooi gehad het nie daarom die twee kleure. My rok is gemaak deur Annelie Dollenberg van KCreate in Nelspruit.