Tanzinè Vlok
Leeuwenhof Akademie



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
"Girl wat die lewe laat op VLAM"
Ek is verlief op die silver vlamme wat oor my lyf rol.Die sjiek van Rosegold en Swart Swarovski kristale en die geheimsinnigheid van my rok en sy vere. Michelle Howell jy het my unieke persoonlikheid 100% vasgevang en weërspieël, hoe ek die lewe altyd met vuur en vlam en 'n warm hart uitdaag. Die gloeie van die vlamme het in my oë gereflekteer.Ek het Uniek, Selfversekerd en Vuurwarm gevoel in my rok..