Tanya Booysen

Hoërskool Rustenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek is kunstig en wou dit meeste van als uitbeeld in die rok. Die Patroon en “floral print” wakker ‘n opgewondenheid in my soos ‘n skildery wat ek geverf het. Die rok laat my voel so as of ek in ‘n droom leef in een van Renoir of Monet se meester stukke. Olie op doek. Tydloos. Simplistiese elligansie.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media