Tanith Bussac
Hoërskool Noordheuwel



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het groot geword met die sport figuurskaats en dit is my grootste passie in die lewe.
Ek wou my liefde vir die sport in my matriekafskeid rok inkorporeer!
Sheney Vyver Couture het my verwagtinge by vêr oortref toe sy hierdie rok vir my ontwerp het.
Deur die sprankelende blou materiaal, die fyn detailed bostuk en die pragtige diamant beltjie,
het Sheney my matriekafskeid rok drome laat waar word.