Ek het hierdie kleur gekies omdat dit uitstaan saam met my mooi groen/bruin oë en donker velkleur. Die snit is elegant met die lae rug, oop langs die kante en die mooi kant wat oor die slit en bostuk gaan. Ek het stylvol en gemaklik gevoel in my rok. Alles het net perfek by my gepas.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou spesiaal en anders lyk en seker maak my rok pas by my persoonlikheid - envoudig, maar stylvol.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?