Taneli de Bruin
Hoërskool Wonderboom



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek wou altyd iets vintage gehad het. Ek het ‘n prentjie gesien waarvan ek hou, maar het my eie identiteit daarop afgedruk!!
Ek hou van ‘n diep blou wat my gelaat besonders beklemtoon.
Ek het baie spesiaal gevoel….soos my ma gesê het….”ek lyk soos haar porseleinpop!!”