Tamika Emslie
Paarl Gimnasium
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is n ou siel, sonder pretensie en fieterjasies. So baie rokke het my gepas, maar toe ek die eenvoudige elegansie van die broek en korset sien, met die spatsels rooi, het ek geweet dit is wat ek wil he. Eenvoudig en klassiek in swart.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Paarl Gimnasium
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het my "inner" Natasha Joubert "gechannel", en dink ek het myself oortref.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die oomblik toe ek als aantrek en als net "saamkom". Asook die oomblik wat ek meeste bekommerd was, om alleen die rooi tapyt te betree, en toe was dit een van my hoogtepunte. Om kop omhoog te kollig in te neem en my oomblik op die skerm te geniet
Datum van matriekafskeid?
2024-09-20