Tamia de Beer

El Nathan Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

“It takes a village to raise a child…”
So sê almal wat ‘n impak in my lewe het. Dit is waar ek die idee gekry het om my rok in só manier te benader sodat almal deel is daarvan. Ek het almal gevra om ‘n kort maar inspirerende boodskappie te skryf vir my. Iets wat by my sal wees soos ek volwassenheid betree. Ek het dit goed gedink om dit op my rok te laat print.
Tot die besluitneming het ek ‘n “cape” gemaak, want dit simboliseer hoe die BELANGRIKE mense standvastig agter my staan.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media