Tamalyn Grobler
Hoërskool Dinamika



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek was lank opsoek na 'n ontwerp wat perfek by my en dié spesiale geleentheid sou pas en ek het uiteindelik op die "ballroom" ontwerp besluit. Ek wou nie gehad het dat my rok té oorbodig moes wees nie en het daarom besluit op 'n fyner "detail" ontwerp, wat my persoonlikheid ten volle oorgedra het. Die "rosegold" kleur het van die begin af onmiddelik my aandag getrek en elke laag materiaal was noukeurig en met doel uitgekies om dié kleur te komplimenteer en te laat uitstaan.