Talita Sipsma

Rabboni Christian School

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie rok is gekies omdat dit sag en vroulik is. Die ontwerp is vleiend, maar nie uitlokkend nie. Die klem vir my was vroulikheid, koninklik en droom-agtig.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Rabboni Christian School

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie was om iets aan te trek wat my tydloos en uniek te laat lyk. Iets wat by my persoonlikheid pas en my elegant, stylvol en soos n prinses te laat voel.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die korset asook die kleur was vir my onbeskryflik mooi.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-17

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media