Talita Fourie

Dàskalos Akademie

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok gekies om by ons tema te pas van "Fairytail", die ontwerp is soos 'n prenses se uitrusting met 'n kroon wat daarby pas.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Te Bow & Arrow Restaurant - Weskaap

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My gunsteling kleur en materiaal wat gebruik was in die ontwerp daarvan, my droom rok!

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Dat die moue nie vas was nie en maklik afgehaal kon word en dat dit my soos 'n regte prinses laat voel het.

Datum van matriekafskeid?

2024-10-11

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media