Talischa Mclean
Hoërskool Kempton Park



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek is 'n "Massive" Harry Potter "Freak"
My sussie het vir my die idee gegee om die 4 Harry Potter huise te kombineer in een ontwerp, want ek wou van die begin af iets te doen hê met Harry Potter maar ek kon nêrens so iets vind nie.