Talique Smit

HTS Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Hierdie amazing rok van my is 'n Alyce Paris ontwerp in 'n French blue. Dit is my droom in satyn material. My rok is styf om my lyf en los om my voete, perfek vir 'n elegante funksie waar ek kan dans en elegant lyk. Ek het hierdie rok gekies omdat dit 'n kompliment is vir my gelaat, liggaamsbou en persoonlikheid.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media