Sydney Bester

Abbotts College Centurion

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het my rok al meer as 'n jaar terug gesien op 'n video en geweet dit is wat ek wil he. Gelukkig het ons 'n wonderlike vrou Pat wat kan tower met rokke. Dit was sag en elegant maar het nog steeds 'n indruk gemaak. Sy het werklik vanaf die video (prentjie) my rok geskep.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja (19 September 2024)

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Ek het iets sag, elegant gesoek wat met my ligaam styl kon gesels, dit het 'n franse gevoel gegee. En ek moet se al die elemente het saam gekom in die einde.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Ek sal moet se die feit dat dit my gepas het soos 'n handskoen. Dit was gemaklik en ek kon beweeg in my rok. Ook natuurlik die "detail" in my rok wat elegansie element uit gewys het.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media