Suzaan Groenewald

Hoërskool Fichardtpark

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

“ A woman should always dress to be remembered, not simply to be noticed. “

Emerald is my verjaardag steen en daarom het ek gedink die kleur sal my persoonlikheid perfek pas.
Ek het na klomp rokke gekyk op Pinterest en het volgens verskeie fotos my rok ontwerp.
Karlé Potgieter is die enigste persoon wie ek vertrou om my grimering vir so spesiale dag die beste te doen om by my te pas.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media