Surika Struwig

Hoërskool Ermelo

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Die ontwerper Thomas Webb het my soos 'n prinses laat voel in my droom rok. Navy is my kleur en die skakering van pers bring die elegantheid na vore. Die soom is afgewerk met nylon soomband vir volheid en beweging. Blinkers en klein kristalle is oor die romp gestrooi om a holografiese kleur spektrum te verkry en die pers en blou kleure uit te lig.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media