Sunsunet van Blerk
The Dolphin School



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het soos n princess gevoel, want die rok het my aan my kinderdae sprokies laat dink. Die rok pas by my persoonlikheid, dit staan uit en is nie skaam om anders te wees nie. Ek het al vir oor n jaar gesoek vir n rok wat Blomme skree en die rok het dit perfect gedoen. Ek het die rok in n winkle venster gesien en geweet dis die een! van daai dag kon ek nie wag om dit te dra nie. My matriek afskeid aand was soos n sprokies verhaal. Ek het eindlik gehoop my prins op die wit perd kom swiep my weg daai aand,maar hy het opgedaag met n Volla.