Sunica Bruwer
Eunice High School



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Niemand kon dit beter stel as die ontwerper, Casper Bosman, homself, toe hy my rok beskryf het as die PERFEKTE rok.
Uniek, elegant en sjiek met ‘n perfekte balans tussen grasie en styl.
Die kleur is gekies omdat dit my oë komplimenteer en die styl omdat dit vrouwees beklemtoon.