Sunél Steyn

Potchefstroom Gimnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Dit is oorspronklik ń 'Vivienne Westwood' ontwerp. Ek het dit volgens my voorkeure aangepas, en dit laat maak.

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Potchefstroom Gimnasium

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Vivienne Westwood se trou rokke is vir my baie mooi omdat dit elegant is, met baie detail. Ek het gehou van die idee om pêrels met ń rok te kombineer.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die pêrels.

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media