Suné Allen

Hoërskool Witteberg Bethlehem

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is in my oë uniek .
Net omdat dit my klein dogtertjie droom is wat waar geword het.
As jong meisie het ek al hierdie prentjie in my kop geskets .

Die rok van my persoonlikheid vas,dis elegant maar daar is tog iets onverwags .
My rok is vrolik ,maar nie uitspattig.
Dit maak n statement,maar is nie te oorbodig .

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media