Sumarie Erasmus
Hoërskool Hugenote



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My droom was nog altyd om n rooi rok vir my Matriekafskeid te hê. Ek wou iets mooi, uniek maar tog elegant hê….iets anders.
My rok is gemaak deur Lizan Zondach (Lizan Zondach Couture) Sy het my rok presies gemaak soos ek hom wou hê.
Baie dankie vir die geleentheid