Sumari Vorster
Hoërskool Ben Vorster
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
As klein dogtertjie het ek nog altyd gedroom oor my elegante navy blou “ prinses “ rok.
My rok is eg en baie uniek , dit is wie ek is , my rok beeld my sprankelende persoonlikheid en breë glimlag uit.
My navy blou rok het hierdie plaasmeisie se hart gesteel die oomblik toe ek hierdie rok by die ontwerper Anel Botha vir die eerste keer aanpas - alles was net so perfek !
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Hoërskool Ben Vorster
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om ‘n unieke Anel Botha ontwerp te kry wat by my persoonlikheid pas en heeltemal anders vertoon , maar tog só stylvol en só elegant sal wees dat dit asems weg sal slaan!
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
My gunsteling deel was die boonste gedeelte van my rok met fyn afgewerkte detail wat met soveel liefde en omgee gemaak is en ook die sleep wat kon optel.
Datum van matriekafskeid?
2024-10-18