Stephli-Ann van der westhuizen

Trio hoerskool kroonstad

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok is ontwerp deur Vesselina Pentcheva , ‘n rok waaroor ek droom vandat ek kan onthou . Ek het hierdie ontwerp gekies omdat dit ‘n klassieke , dog, moderne ontwerp het . Ek het satyn en ‘n gedetailleerde bostuk gekies as simbool van vroulikheid .Die asimetriese ontwerp weerspieël my avontuurlustige persoonlikheid . My keuse van haarstyl het hierdie moderne ontwerp gekomplimenteer deur die gebruik van pêrels in ‘n moderne patroonkeuse .

Skool se matriekafskeid bygewoon?

8 Augustus 2024 Trio Hoërskool Kroonstad

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

My inspirasie vir my Matriekafskeid rok was om n unieke rok te hê wat vrouwees in alles fassette verteenwoordig

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles rondom my rok was vir my asemrowend . Wat egter vir my spesiaal is is dat die sleep afgehaal kan word en ek die rok vir skemerkelkies kan gebruik.

Datum van matriekafskeid?

2024-08-08

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media