Stella Swart
Hoërskool Porterville
Ouderdom
18
Skool
Hoërskool Porterville
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek is tans in matriek in Hoërskool Porterville ‘n klein plattelandse dorpie.
Ek het in my graad 10 jaar 2 verskillende fotos gesien van wat ek wou doen. Al wat ek geweet het, met die beplanning van my rok is dat ek iets anders soek. Ons het vir Gina de Beer van Porterville genader en gevra of sy kans sien om die rok te doen, aangesien die boonste gedeelte baie “detail” in het. Sy het ingestem en ons het einde Mei my material gaan koop. Ons is by die winkel in en ek het geweet ek soek iets anders. Ek love luiperd print en toe ek die materiaal sien, het ek geweet dit is wat ek wil hê, saam met tannie Gina se hulp en lyding het die rok vorm aangeneem.
Met elke passing het ek net nog meer besef dit is my droom rok, tannie Gina het 3 rokke gedoen vir die matriek afskeid en sy was saam met ons opgewonde om die eind resultaat te sien.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het net geweet ek soek iets heeltemal iets anders! En ek love my rok.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My hele rok, want niemand sin het gelyk soos myne nie
Datum van matriekafskeid
2025-10-01