Stefni Kotzeé

Edu Prosperi

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Klassieke en stylvol en die kleur rooi is die simbool van liefde en omgee

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Van Laerskool af om n rooi en klassieke rok te dra en om n inspirasie vir ander te wees

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die kleur en vorm van die rok en oorkruis bande agter op my rug

Datum van matriekafskeid?

2024-09-20

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media