Stefni Enslin

Hoërskool Pretoria Noord

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het in graad vier op die rok se snit af gekom en is dadelik verlief gewees, ek’t geweet dat dit my rok gaan wees, na n rok wat nie uitgewerk het nie is ons verwya na n fantastiese Ontwerper wat my droom laat waar kom het en ek was toevallig die laaste mx afskheid rok wat sy gemaak het. Die kleur was vir my nog altyd self n verrassing gewees en na ek besluit het besef ek dis my geboorte steen.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media