Stasia Steenkamp-Smit

Windhoek Gymnasium

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het 'n rok op die internet gevind, waarvan ek baie gehou het, maar het hom laat maak om my persoonlikheid en nuwe haarstyl te reflekteer. Die dame wat dit vir my gemaak het, is woonagtig in Oranjemund. Sy het my droom rok n realiteit gemaak. Die hele ervaring was fantasties!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media