Solana Botha

Die Hoërskool Wagpos

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

My rok weerspieël my sprankelende persoonlikheid deur die keuse van ñ 'rose gold' eenskouer slanke ontwerp met ñ hoë slit. Die ses meter wye aanknip romp met ñ band en strik het die waaghalsigheid van die rok beklemtoon. Die sagtheid van die romp en die kleur het my mooi atletiese lyf gekomplimenteer.

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media