Skryf inClaudia Koen
Hoërskool Waterkloof
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ligte geel hulter nek rok met ń oop rug
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Waterkloof
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou ń rok gehad het wat elegant en stylvol is en wat nooit uit die mode sou gaan nie. Ek het geweet ek wil my rok ligte geel maak as gevolg van my gunsteling fliek,"How to loose a guy in 10 days". Ek het n paar idees in gedagte gehad van hoe ek wil hê my rok moet lyk maar my rok ontwerper het dit beter gemaak as wat ek ooit sou kon dink. Gerdi Dednam van Dednam couture het die proses so maklik en lekker gemaak, dit was nooit nodig vir my om enigiets aan my rok te verander nie! My rok is dalk nie almal se gunsteling nie, maar dit dit was perfek in my oë.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Verseker die kleur
Datum van matriekafskeid?
2024-09-19