Skryf in Leana Cronje

Hoërskool Lydenburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek was vasbeslote dat my rok wynrooi moet wees en nie net gewone maroen nie. Ek het 'n hele paar rokke gegoogle en uiteindelik op 'n ontwerp afgekom wat my die beste sou pas. Ek het uiters gemaklik en soos 'n prinses in my rok gevoel. Dit is ook 'n rok wat ek weer volgende jaar op universiteit vir 'n dinee kan gebruik. Dankie Sonja Lombaard vir my ongelooflike mooi rok!

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media