Skryf in Kayla De Bruyn
Somerset College



Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
My matriek afskeid rok was a blomme fantasie. Die feetjie mooi rok het al my drome waar gemaak. Die ligte kleure, drie dimensionele blomme en sagte fyn lap was soos ‘n wasige droom en ‘n verteenwoordig die ontwerper Carmen Rose Couture.