Skryf in: Carli Senekal

HTS Middelburg

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Swart, elegant, tydloos, klassiek, gesofistikeerd, ń droomrok vir elke matriek-meisie!

Skool se matriekafskeid bygewoon?

HTS Middelburg

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Klassieke Elegansie Silhoeët: A-lynvorm Kleur: Tydlose kleurvloei van swart Detail: Kantafwerkings met delikate kralewerk

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Die delikate kralewerk

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media