Ek het ‘n hele paar rokke aangepas voordat ek my rok laat maak het. Ek het my gunsteling elemente van ‘n paar rokke bymekaar gesit om my droom rok te maak. Ek het baie van die ryk kleur gehou, en die A-line snit was vleiend op my. Ek wou ook ‘n glitter effek op my rok hê.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Afrikaans Hoër Meisieskool Pretoria
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek wou soos ‘n woud prinses gelyk het en ek het lank op Pinterest gekyk voordat ek ‘n soortgelyke styl gekry het waarvan ek hou.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Die strikke op die moue was my gunsteling deel gewees omdat dit die rok so bietjie anders gemaak het dit het al die elemente van die rok mooi saamgebind en net daai bietje elegansie bygedra wat die rok nodig gehad het.