Roshan valentine

Hottentots holland hoerskool

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek wou iets uniek he iets besonders....omdat ek ook pageants doen wou ek nie net nog n pageant rok he nie

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Dit was n ontwerper van oorsee.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

Alles dit was heeltemal ek

Datum van matriekafskeid?

2024-09-19

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media