Tarize Engelbrecht
Teneo Online School
Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Die rok het ontstaan uit 'n konsep wat ek en my broer in die vooruitsig gestel het na ure se Pinterest en idees soek het ons op die finale konsep gekomen, en dit is pragtig gemaak deur Erika Mengouchi. Die finale resultaat het my wildste drome oortref wat skoonheid betref. Die rok het 'n unieke ontwerp wat my lyf pragtig vorm. Die borsarea vertoon 'n oop effek wat van bo na die middel vloei. Erika het verseker dat die uitrusting stylvol bly en nie uitlokkend is nie. Delikate seegroen gaas versier met subtiele krale en blinkers wat oor na die romp inval. 'n Beskeie spleet verbeter die sagte, vloeiende vollengte romp, terwyl 'n vollengte trein van een skouer drapeer met vol krale en blinkers, wat 'n betowerende aanraking aan die ensemble gee.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Ja
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Blou was nog altyd vir my die mooiste kleur. Ek het die spesifieke blou gekies omdat dit uit staan. Die blou verteenwoordig die skoonheid van die oseean. Ek het lank gesoek na die perfekte rok. Ek wou iets unieks hê. Iets wat my persoonlikheid en ook my lyf tipe pas.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ek kan nie eitnlik n besluit maak oor wat my gunsteling deel van my rok is nie want elke gedeelte is uniek en staan uit vir my, maar as ek well moet kies sal ek se dit is die borsarea wat n oop effek vertoon wat na die my middel vloei en die unieke opening op my skouer, asook die slee oor my skouer met die krale en blinkers.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-21