Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse
Ek het ’n klasieke styl rok met ’n oop rug, insetsels van slegs kant op my heupe wat dan uit klok van af my heupe na onder toe met 3 versteekte rok splete, onderskeidelik op elke been en agter wat ook uit kant bestaan.
Skool se matriekafskeid bygewoon?
Zwartkop
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie van my rok kom van klomp idees en soos ek in verskillende rokke inspirasie gevind het, het ek al my gunsteling dele van verskillende rokke in mekaar gesit en dit het gelei tot die ontwerp van my droom rok.
Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?
Ohh ek was mal oor elke deel van my rok en hoe alles net perfek gemaak was en by mekaar gepas het. Maar as ek een deel moes kies sou dit die ontwerp van die rok om my heupe wees wat gedeeltes net uit kant bestaan.
Datum van matriekafskeid?
2024-09-28