Zuane Du Plessis

Hoerskool Jeugland

Kort verduideliking oor jou rok of ontwerpkeuse

Ek het n Immergroen kleurige rok met silver tussenin asook steentjies wat lyn vormig geplaas is om patroon te skep Die rok is ontwerp deur Johan Botha

Skool se matriekafskeid bygewoon?

Ja - Hoerskool Jeugland

Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?

Groen is juis my gunsteling kleur,met die silver kleur wat tussen in geplaas was dra dit by tot die karakter van my rok. Ek hou van die vloei en prinsesige aspek wat dit skep.

Wat was jou gunsteling deel van jou matriekafskeidrok?

My gunsteling aspek van die rok is hoe die steentjie lyn patroon vanaf die sagte geboë halslyn tot op die romp vloei. Nog n aspek kan wees hoe die patrone geskep deur die lyne geassosieer kan word met die van plante

Datum van matriekafskeid?

2024-10-05

Hou van wat jy sien?

Deel op Sosiale Media